|
Nuus- 2009-12-27 - 'Erediens op 10 Januarie 2010'
Die erediens sal die oggend om 0900 deur dr Dick Steyn gelei word. Lees meer...
- 2009-12-27 - 'Voorspoedige Nuwejaar'
'n Voorspoedige nuwejaar word een en almal toegewens. Mag die Here u in die nuwe jaar seen en bewaar. Lees meer...
- 2009-10-25 - 'Hulppredikant'
Dr Dick Steyn het ingewillig om ons gemeente vir eers behulpsaam te wees met die Woordbediening. Hulle bly in die pastorie wanneer hulle in Upington is. Baie dankie Dr en sterkte vir u ... Lees meer...
- 2009-02-19 - '50 jarige fees'
Gedurende die naweek van die 6de tot die 8ste Maart 2009 vier die Gereformeerde Kerk Upington fees.
Feesprogram
Vr... Lees meer...
|
|
|
|
|